Chillies reg vir klipharde stryd teen Diamonds
Dit is hierdie naweek die Chillies, oftewel Hoërskool Duineveld, en Hoërskool Diamantveld se beurt om mekaar die stryd aan te…
Dit is hierdie naweek die Chillies, oftewel Hoërskool Duineveld, en Hoërskool Diamantveld se beurt om mekaar die stryd aan te…
Die NWU Skolesportreeks het ‘n opwindende naweek van netbalaksie by verskeie skole opgelewer, sowel as ‘n paar interessante uitslae. Hoërskool…
Hoërskool Upington se eerste netbalspan het Saterdag, in ‘n titaniese kragmeting in Kimberley, ‘n welverdiende oorwinning van 37-32 oor die…
Hoërskool Jim Fouché het Saterdag vir Hoërskool Fichardtpark op indrukwekkende wyse met 39-13 verslaan in die Wesgrow Sentrale Sportreeks. Jim…
Hoërskool Voortrekker het Saterdag koning gekraai teen Hoërskool Trio op die netbalbane. Agt uit Trekkers se 10 spanne het oorwinnings…
Die Noord-Kaapse spanne van Hoërskool Diamantveld en Hoërskool Upington sê mekaar Saterdag die stryd aan in ‘n netbalkragmeting wat die…
Vier gedugte spanne is slaggereed vir nog ‘n opwindende ronde wedstryde hierdie naweek in die Wesgrow Sentrale-sportreeks. Hoërskool Trio en…
Nóg ‘n naweek van opwindende netbal-aksie lê voor in hierdie naweek se NWU Skolesportreeks. Hoërskool Waterkloof en Hoërskool…
Dit is weer tyd vir die NWU Prestige-reeks, met 10 spanne wat by verskeie sportgronde bymekaarkom om die naweek…
Die C&N Sekondêre Meisieskool Oranje van Bloemfontein het die Menlopark-netbaltoernooi oorheers, met hul o. 19 A-span wat byna onoorwonne geëindig…