SuperSport Schools Plus

Wesgrow-reeks: Kan JF en Trekkers onoorwonne status behou?

By Felicia Erasmus , in Netball | News , at 2024-04-05 Tags: , ,

Vier gedugte spanne is slaggereed vir nog ‘n opwindende ronde wedstryde hierdie naweek in die Wesgrow Sentrale-sportreeks.

Hoërskool Trio en Voortrekker Hoërskool, sowel as Hoërskool Fichardtpark en Hoërskool Jim Fouché, se eerste netbalspanne sê mekaar almal die styd aan.

Trio en Voortrekker ontmoet mekaar Saterdag om 11:40 in Kroonstad, terwyl Fichardtpark en Jim Fouché mekaar om 11:40 op Fichies se bane pak.

JF en die Trekkers spog albei sover met onoorwonne rekords in die Wesgrow-reeks.

Die naweek se spanne:

Hoërskool Trio: Nicole Myburg, Anine Prinsloo, Nika Terblanche, Eby Lee van Wyk, Kyla Claassen, Berdine van Schalkwyk, Relebogile Mokotso, Hilde Mari de Vries.

Voortrekker Hoërskool: Chloe Opperman, Elizbe Heyns, Jazelle Muller, Leane van den Berg, Jasmine Liebenberg, Thato Mohloki, Marile Jonck, Anja van Zyl, Celri Botha, Mianca van Niekerk.

Hoërskool Fichardtpark: Joanize Herbst, Lana Ronne, Inge Jacobs, Giselle Shehab, Anja Fourie, Rochelle Matthee, Gilden Valentine, Maroné Coetzee, Leilani Gertenbach, Meruscke Mostert.

Hoërskool Jim Fouché: Lesedi Sebiloane, Elri Pieters, Zandria Bastone, Lindsey Neveling, Jenilee Kotzé, Ansuné Humphries, Dimpho Totola, Jana Rossouw, Roechelle van der Merwe.

Felicia Erasmus
error: Sorry ol' chap, those shenanigans are not permissible.