Meisieskool Oranje het die ervare en passievolle Ané Rautenbach en Maryka Holtzhausen aangestel as mede-afrigters van die o.19A-netbalspan. Rautenbach en...
Menlo-Blou het koning gekraai in sowel die o.18- as o.15-ouderdomsgroep, tydens Saterdag se Tshwane Fast 5-toernooi in Pretoria. Dié netbalbyeenkoms,...