SuperSport Schools Plus

Netball

Jubilee-liga sorg vir naelbyt-aksie

Met die Jubilee-liga wat vinnig einde se kant toe staan, het die afgelope week ‘n paar spanningsbelaaide kragmetings opgelewer, met

Volkies vonkel versus Valia

Die Sedibeng-netballiga het vandeesweek nogmaals aksiebelaaide spel opgelewer, met Hoër Volkskool Heidelberg wat ‘n dramatiese sege behaal het oor Transvalia

Garsies vertoon veerkragtig in Jubilee-liga

Die Jubilee-netballiga het behoorlik momentum opgetel met ‘n reeks uiters mededingende kragmetings tussen van Pretoria se voorste hoërskoolspanne. Hoërskool Garsfontein

Noordheuwel neem beheer in JOMO-liga

Die o.19A-span van Noordheuwel het hul stempel deeglik afgedruk in die JOMO-liga in Johannesburg met ‘n reeks indrukwekkende oorwinnings. Met

Affies kraai koning teen Garsfontein

Vrydag se netbalkragmetings tussen Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria en Hoërskool Garsfontein het ‘n kragtige aanduiding gegee van wie tans die botoon

error: Sorry ol' chap, those shenanigans are not permissible.