Tralies en Trekkers gee toon aan in Wesgrow-reeks
Die afgelope naweek het weer volop netbalaksie opgelewer met die spanne van die Vrystaat en Noord-Kaap wat meeding vir die…
Die afgelope naweek het weer volop netbalaksie opgelewer met die spanne van die Vrystaat en Noord-Kaap wat meeding vir die…
Die netbalbane in die Paarl was aan die brand die afgelope naweek, met Oranje Meisieskool wat die Paarl-reuse in hul…
Die Wesgrow Sentrale Sportreeks-spanne is oorgehaal vir nog ‘n naweek van opwindende netbal-kragmetings. Agt spanne van die Vrystaat en Noord-Kaap…
Oranje Meisieskool van Bloemfontein betree nuwe horisonne hierdie naweek, wanneer hulle teen die netbalkragte van die Paarl, in die Paarl,…
Jim Fouché het Dinsdag vir Eunice High School, in laasgenoemde se se eerste ligawedstryd van die jaar, met 39-26 getroef….
Hoërskool Jim Fouché en Eunice High School pak mekaar Dinsdag, 16 April, in ‘n liga-wedstryd om 16:00 by JF. Volgens…
In die NWU Prestige-reeks se kwarteindronde, het Hoërskool Montana ’n oortuigende oorwinning van 38-20 oor Hoërskool Zwartkop behaal. Montana het…
Die Afrikaanse Hoër Meisiekool (Affies) het die afgelope naweek weer oor Paarl Gimnasium geseëvier, met ‘n telling van 36-22 op…
Duineveld het opnuut gewys waarom hulle verlede jaar as die beste netbalspan in die Noord-Kaap aangewys was. Die span, ook…
Die naweek is dit die NWU Prestige-reeks se kwarteindstronde by Hoërskool Montana, waar agt spanne ‘n kans staan om tot…