Bloem skud vere reg vir tweede Kovsie Smash
Die opgewondenheid in Bloemfontein, en vernaam by Hoërskool Fichardtpark, is tasbaar op die vooraand van die skool se tweede aanbieding…
Die opgewondenheid in Bloemfontein, en vernaam by Hoërskool Fichardtpark, is tasbaar op die vooraand van die skool se tweede aanbieding…
Hulle naam is nie verniet die Chillies nie, want hulle is vir seker warm. Hoërskool Duineveld se eerste netbalspan is…
Die “Klein Interjol” in Upington het weer vir groot “sports” gesorg die afgelope naweek, met Hoërskool Duineveld wat in die…
Dit is weer tyd vir die FNB Classic Clashes-kragmeting tussen die twee buurskole in Upington, oftewel die “Klein Interjol”, wanneer…
Hoërskool Diamantveld het ‘n stelling gemaak met ‘n klinkende sege van 40-7 oor Hoërskool Upington, en sodoende die bordjies verhang…
Hoërskool Upington se eerste netbalspan het Saterdag, in ‘n titaniese kragmeting in Kimberley, ‘n welverdiende oorwinning van 37-32 oor die…
Hoërskool Diamantveld het, van 2008 tot 2015, hul jaarlikse bepaling teen Hoërskool Upington gedomineer, maar met die hervatting van die…
Die Noord-Kaapse spanne van Hoërskool Diamantveld en Hoërskool Upington sê mekaar Saterdag die stryd aan in ‘n netbalkragmeting wat die…
Hoërskool Robertson het op die laaste dag van die Klein Karoo Saadproduksie-rugbyweek die tuisspan uitoorlê met 19-17, en so vir…
Na twee dae van bobaas-rugby op die Klein Karoo Saadproduksie-rugbyweek by die Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal het ‘n klompie seuns…