Kalahari bespreek halfeind met een paaltjie, Isaacs trek ses plat vir Fichies
Dit was so hittete. Een paaltjie was egter ál wat Hoërskool Kalahari nodig gehad het om sy plek in die…
Dit was so hittete. Een paaltjie was egter ál wat Hoërskool Kalahari nodig gehad het om sy plek in die…
Daar is ‘n rede hoekom T20 krieket groot getalle toeskouers lok. Dit is omdat die verkorte weergawe altyd die moontlikheid…
Dit het slegs twee dae se krieket geneem vir Kriegler Botha se uitstaande boulsyfers van 5/5 om geëwenaar te word….
Eduard Dreyer het sy aanslag op die titel as voorste lopiemaker by vanjaar se Kovsie Smash-toernooi versterk met nóg ‘n…
Hoërskool Kalahari is veel meer as net ‘n buiteperd nadat hy op Dag 2 vir die Kovsie Smash se tweede…
Die feesvieringe in Bloemfontein loop hoog nadat die gasheerspan, Hoërskool Fichardtpark, ‘n uitstaande vertoning gelewer het vir die grootste opskudding…
Hoërskool Transvalia se Jeandre Barnard is na die eerste ronde op Dag 2 die voorste lopievraat by vanjaar se Kovsie…
Die verdedigende kampioen van die Kovsie Smash-toernooi, Hoërskool Wesvalia, het uiteindelik die geleentheid gekry om sy staal te wys nadat…
Dit sal heelwat verg vir iemand om die heldedade van Hoërskool Duineveld se Joshua Visagie te herhaal oor die volgende…
Hoërskool Rustenburg het nie op hom laat wag om sy stempel deeglik af te druk in vanjaar se Kovsie Smash…