Nellies met twee punte, danksy Tinyiko-tweekuns
Die Nellies en Rooibulle het gesorg vir hope opwinding in Centurion. Herleef al die aksie op SuperSport Schools. (www.supersportschools.com). Hoërskool…
Die Nellies en Rooibulle het gesorg vir hope opwinding in Centurion. Herleef al die aksie op SuperSport Schools. (www.supersportschools.com). Hoërskool…
Die groot stryd wat tussen Hoërskool Nelspruit en HTS Middelburg wag, behoort die rugbygemeenskap van Mpumalanga aan die gons te…
Hoërskool Waterkloof het, danksy Riwan van Aswegen se drie in die doodsnikke, vir een van die grootste opskuddings van die…
Die NWU Skolesportreeks het ‘n opwindende naweek van netbalaksie by verskeie skole opgelewer, sowel as ‘n paar interessante uitslae. Hoërskool…
‘n “Storm”-agtige vertoning in die eerste helfte deur Hoërskool Dr EG Jansen was genoeg om nóg ‘n puik sege vir…
Dit behoort te gons in Middelburg Saterdag wanneer HTS Middelburg en Hoërskool Dr EG Jansen mekaar die stryd aansê. Die…
Oos-Moot se ommeswaai, na ‘n hewige nederlaag van 7-48 teen Menlopark vroeër die week, het gesorg vir een van die…
Dit beloof ‘n stryd soos min wanneer die tradisionele vyande, Hoërskool Transvalia en Hoërskool Kempton Park, mekaar Saterdag in Vanderbijlpark…
Die Jakarandastad is aan die gons oor die reuse stryd tussen die twee plaaslike skole, Hoërskool Eldoraigne en Hoërskool Menlopark….
Hoërskool Middelburg het hul status as “konings van die krieketveld”, in Middelburg, bevestig, met ‘n oortuigende oorwinning van 156 lopies…