Middelburgers pak mekaar in buurstryd
Middelburg kan uitsien na ‘n liplekkerstryd wanneer die twee plaaslike skole, Hoërskool Middelburg en Hoër Tegniese Skool Middelburg, in die…
Middelburg kan uitsien na ‘n liplekkerstryd wanneer die twee plaaslike skole, Hoërskool Middelburg en Hoër Tegniese Skool Middelburg, in die…
Shaun Taljaard se aanvallende beurt het vir Hoërskool Middelburg terug op die wenpad geplaas in hul kragmeting met Hoër Volkskool…
Hoër Volkskool Heidelberg sal mik om Hoërskool Middelburg se puik momentum te stuit wanneer die twee spanne mekaar in die…
Hoërskool Dinamika het Saterdag sy derde agtereenvolgende sege in Afdeling C van die Finsbury-reeks ingepalm. Die span van Alberton is…
Reuben Brandmuller (147, 122b) se uitmuntende honderdtal was een té veel vir ‘n begeesterde Uplands College-elftal. Die voorslagkolwer het sy…
Hoërskool Dinamika pak die lang tog na die Laeveld aan wanneer hy Saterdag teen Afdeling-D se nuwelinge, Merensky Landbou Akademie,…
Dean van Oeselen se terugkeer, na slegs een wedstryd in die 2023 seisoen, sal die Hoerskool Dinamika ‘n groot hupstoot…
Na afloop van die suksesvolle Kovsie Smash se eerste toernooi, is daar ‘n span van die week aangekondig. Hierdie span…
Geen skole in Groep 1 van die SDC Noordvaal Cup sal vir 2024 gerelegeer word nie. Dit beteken dat die…
Zwartkop will face a tough task when they cross swords with Montana in the SDC Noordvaal Cup Plate-division on Saturday….