Trekkers, Witteberg slaggereed vir FNB Classic Clashes-aksie!
Dit is eerskomende Saterdag weer tyd vir die groot interskole-kragmetings, beter bekend as die FNB Classic Clashes, tussen Hoërskool Voortrekker…
Dit is eerskomende Saterdag weer tyd vir die groot interskole-kragmetings, beter bekend as die FNB Classic Clashes, tussen Hoërskool Voortrekker…
Die Hoërskool Garsfontein se eerste netbalspan het onoorwonne rekord sedert 2021 oor sy eweknie van die Hoërskool Waterkloof in die…
Hoërskool Duineveld, Hoërskool Diamantveld en Hoërskool Jim Fouché het weer as oorwinnaars uit die stryd getree tydens die jaarlikse FNB…
Dit is weereens tyd vir die netbalspanne van Bloemfontein, Kimberley en Upington om sake uit te spook in die jaarlikse…
Die eerste netbalspanne van Hoërskool Montana en Hoërskool Zwartkop was in ‘n hewige tweestryd Donderdag in die Jubilee-liga gewikkel. Montana…
Die Afrikaanse Hoër Meisieskool van Pretoria (Affies) het weer hul staal getoon om vir die tweede agtereenvolgende jaar as wenners…
Drie netbalspanne was Donderdag nog onoorwonne na afloop van die openingsdag van die Absa Wildeklawer-sporttoernooi in Kimberley. Hoër Meisieskool Bloemhof,…
Verlede week was gevul met opwindende netbalaksie, met spanne van die Noord-Kaap en Vrystaat-streke wat mekaar die stryd aangesê het….
Noordheuwel het Saterdag in Potchefstroom weggestap met die louere as vanjaar se netbalkampioenspan in die NWU Prestige-reeks, nadat hulle vir…
Die NWU Prestige-reeks se finale, waar die top skole se netbalspanne meeding om die eerste plek in hul onderskeie…