Arende, WPNV XV-tal en Blou Bulle maak stem dik op eerste dag van VKB-week
Die Vrystaat Arende, Blou Bulle en die Westelike Provinsie se Noordelike Voorstede (WPNV XV-tal) het hul spierde behoorlik op die…
Die Vrystaat Arende, Blou Bulle en die Westelike Provinsie se Noordelike Voorstede (WPNV XV-tal) het hul spierde behoorlik op die…
Na vyf jaar is die Noord-Natal Lammergeiers uiteindelik weer die alleen die kampioen van die VKB-week. Die Lammergeiers het Suid-Vrystaat…
Die Lammergeiers en Rooikatte was saam met die Suid-Vrystaat behoorlik losgelaat op die eerste dag van die jaarlikse VKB-week op…
Die Vrystaat Arende sal Vrydag teen die Luiperds sy titel as kampioen van die VKB-week vir stedelike spanne probeer verdedig….
Groot tellings was aan die orde van die dag tydens die eerste dag van die tweede VKB-week vir stedelike spanne…
Die Vrystaat Arende is die kampioen van die eerste VKB-week (vir stedelike spanne) op Reitz. Die Arende het die Luiperds…
Dit is die Vrystaat Arende teen die Luiperds in die eindstryd van die eerste VKB-week (vir stedelike spanne). Dit is…
Die VKB-week het vanjaar ‘n nuwe geur bygekry met die feit dat daar vanjaar twee weke is, ‘n stedelike en…
Die Noord-Natal Lammergeiers het Oostelike Provinsie as kampioen van die jaarlikse VKB-week (vir o.16-spanne) in Frankfort onttroon. Die Lammergeiers het…
Luiperds-platteland sal sy titel as kampioen van die VKB-week in Reitz Vrydag in die eindstryd teen Suid-Natal verdedig. Die Luiperds…