Hugenote behou onoorwonne status in Heidelberg
Daar is tot dusver vanjaar geen keer aan Hugenote in vanjaar se NWU Prestige-reeks nie. Herleef al die aksie op…
Daar is tot dusver vanjaar geen keer aan Hugenote in vanjaar se NWU Prestige-reeks nie. Herleef al die aksie op…
Heidelberg word bederf met ‘n voorsmakie van wat voorlê in die opkomende SDC Noordvaal Cup wanneer twee spanne in vanjaar…
Hoërskool Robertson het op die laaste dag van die Klein Karoo Saadproduksie-rugbyweek die tuisspan uitoorlê met 19-17, en so vir…
Die Hoërskool Brackenfell het hul onoorwonne rekord behou na die tweede dag van vanjaar se Klein Karoo Saadproduksie-rugbyweek, by die Hoër…
Die eerste dag by vanjaar se Klein Karoo Saadproduksie-rugbyweek het weereens alle verwagtings oortref. Vyftien kookwater-wedstryde het op die plaas…
Die Hoër Landbouskool Oakdale se jaarlikse Klein Karoo Saadproduksie-rugbyweek trek hierdie naweek weer 30 skole van regoor Suid Afrika na Riversdal…
Dit het ‘n naelbytstryd in die NWU Prestige-reeks afgegee tussen Hoërskool Rustenburg en ‘n begeesterde Hoërskool Wesvalia, met albei spanne…
Die Hoërskool Pietersburg van Polokwane se eerste netbalspan stoom voort in die NWU Prestige-reeks. Die Pieties het Saterdag vir Lichtenburg…
Hoërskool Wesvalia kom Saterdag voor hul grootste toets nóg te staan vanjaar, wanneer hulle met Hoërskool Rustenburg, in die NWU…
Hoërskool Hugenote van Springs het die Noordvaal-rugbykringe aan die gons nadat hulle vir Hoërskool Noordheuwel met ‘n telling van van…