Briljante Bastiaanse, Waterkloof stuur Garsie Bere na vroeë hibernasie
PRETORIA – Ronan Bastiaanse is die Kloof se ridder op ‘n wit perd. Herleef al die aksie op SuperSport Schools…
PRETORIA – Ronan Bastiaanse is die Kloof se ridder op ‘n wit perd. Herleef al die aksie op SuperSport Schools…
Kan Hoërskool Waterkloof ‘n wendroogte van 11 jaar teen die Garsies verbreek? Volg al die aksie op SuperSport Schools – (www.supersportschools.com)….
Noordheuwel het Saterdag in Potchefstroom weggestap met die louere as vanjaar se netbalkampioenspan in die NWU Prestige-reeks, nadat hulle vir…
Hoërskool Noordheuwel is vir die tweede agtereenvolgende jaar as die NWU Prestige-reeks se kampioen gekroon. Herleef al die aksie op…
JOHANNESBURG. – Die Doktor van Boksburg, EG Jansen, het Saterdag vir sy skoolhoof, Leon de Beer, vir ‘n spesiale afskeidsgeskenk…
Dit gaan ‘n Dawid-teen-Goliat-stryd afgee in die eindstryd van vanjaar se NWU Prestige-reeks, wanneer Hoërskool Noordheuwel Saterdag poog om hul titel…
Die NWU Prestige-reeks se finale, waar die top skole se netbalspanne meeding om die eerste plek in hul onderskeie…
Hoërskool Noordheuwel en Hoërskool Wesvalia sê mekaar vanjaar die stryd aan in die eindstryd van die NWU Prestige-reeks. Noordheuwel het…
Slegs Hoërskool Marais Viljoen staan in die pad van die Hoërskool Noordheuwel om vir ‘n tweede agtereenvolgende jaar die eindstryd…
Die troepe van John Kleynhans, kaptein en slot van Lichtenburg, sal deeglik bewus wees van die reuse taak wat vandag…