Kovsie Smash-titel staan weer in Klerksdorp
Die Kovsie Smash-kroon is terug in Klerksdorp nadat Hoërskool Wesvalia sy titel suksesvol verdedig het. Herleef al die aksie op…
Die Kovsie Smash-kroon is terug in Klerksdorp nadat Hoërskool Wesvalia sy titel suksesvol verdedig het. Herleef al die aksie op…
Daar is geen onoorwonne spanne oor na die halfeindronde van die tweede Kovsie Smash-toernooi in Bloemfontein nie. Herleef al die…
Dit was so hittete. Een paaltjie was egter ál wat Hoërskool Kalahari nodig gehad het om sy plek in die…
Daar is ‘n rede hoekom T20 krieket groot getalle toeskouers lok. Dit is omdat die verkorte weergawe altyd die moontlikheid…
Eduard Dreyer het sy aanslag op die titel as voorste lopiemaker by vanjaar se Kovsie Smash-toernooi versterk met nóg ‘n…
Die verdedigende kampioen van die Kovsie Smash-toernooi, Hoërskool Wesvalia, het uiteindelik die geleentheid gekry om sy staal te wys nadat…
Dit sal heelwat verg vir iemand om die heldedade van Hoërskool Duineveld se Joshua Visagie te herhaal oor die volgende…
Die spanne: Fichardtpark: Stian Kruger (C), Davyd Oosthuizen, Diederick de Vos, Marno Smith, Nathan Ackerman, Aaron Isaacs, Daniel Badenhorst, Devante…
Die opgewondenheid in Bloemfontein, en vernaam by Hoërskool Fichardtpark, is tasbaar op die vooraand van die skool se tweede aanbieding…
Hulle naam is nie verniet die Chillies nie, want hulle is vir seker warm. Hoërskool Duineveld se eerste netbalspan is…