Leeus se tande ge-“Trek” in Bethlehem
Voortrekker Hoërskool se eerstespan het Saterdag die bordjies verhang teen Hoërskool Fichardtpark met ‘n oortuigende sege van 33-5, tuis in…
Voortrekker Hoërskool se eerstespan het Saterdag die bordjies verhang teen Hoërskool Fichardtpark met ‘n oortuigende sege van 33-5, tuis in…
Die afgelope naweek het weereens mededinging soos min opgelewer in die Wesgrow Sentrale Sportreeks, met Sentraal, Jim Fouché, Diamantveld en…
Hierdie Saterdag is al die spanne in vanjaar se Wesgrow Sentrale Sportreeks in aksie, met Hoërskool Trio en Hoërskool Sentraal wat…
Goudveld-Hoërskool het Dinsdag hul Wesgrow Sentrale Sportreeks-veldtog met ‘n indrukwekkende sege van 22-19 oor verlede jaar se kampioenspan, Hoërskool Fichardtpark,…
Hoërskool Jim Fouché (JF) het Dinsdagmiddag tuis hul oorheersing oor Hoërskool Witteberg met ‘n indrukwekkende oorwinning van 50-19 voortgesit. Jim…
Verlede jaar se Wesgrow o. 19-rugbykampioene, Hoërskool Fichardtpark, skop hul nuwe veldtog vanmiddag af wanneer hulle vir Goudveld-Hoërskool in Welkom…
Hoërskool Jim Fouche (JF) en Hoërskool Witteberg sê mekaar môre die stryd aan op die netbalbaan, as deel van die…
Jim Fouché en Duineveld kan vandag vir een van die hoogtepunte met hul kragmeting tydens die Standard Bank Fichardtpark Sportdag…
Die seuns van Wessel Maree in Odendaalsrus het Saterdag soete wraak geneem op verlede jaar se 17-0 nederlaag teen President…
Die Hester van der Walt sportdag by President Steyn bied jaarliks vir die omliggende skole die geleentheid om hul eerstespan…