JF en Velties in titaniese stryd op Fichies se Sportdag
Jim Fouché en Duineveld kan vandag vir een van die hoogtepunte met hul kragmeting tydens die Standard Bank Fichardtpark Sportdag…
Jim Fouché en Duineveld kan vandag vir een van die hoogtepunte met hul kragmeting tydens die Standard Bank Fichardtpark Sportdag…
Die seuns van Wessel Maree in Odendaalsrus het Saterdag soete wraak geneem op verlede jaar se 17-0 nederlaag teen President…
Die Hester van der Walt sportdag by President Steyn bied jaarliks vir die omliggende skole die geleentheid om hul eerstespan…
Die Hoërskool Sasolburg kon Saterdag vir Welkom Gimnasium met 88 lopies klop danksy ‘n skitterende beurt deur Meyer Pretorius, wat…
Die Hoërskool President Steyn sal weer teen Wessel Maree van Odendaalsrus sake tydens sy jaarlikse Hester van der Walt Sportsdag…
Arnaud Marais se 54 lopies was genoeg vir Hoërskool Jim Fouché om Saterdag hul stempel in Sasolburg af te druk. Beleef…
MJ Herbst se beurt van 95 lopies was Donderdag die bepalende faktor in Fichardtpark se sege oor Grey-kollege se o….
Die Hoërskool Fichardtpark het sy tweede dag van die Kovsie Smash met ‘n oortuigende oorwining oor Goudveld-Hoërskool afgeskop. Volg al…
Jim Fouché en Fichardtpark sal mekaar weer ontmoet in die Stadsbeker eindstryd nadat hule hierdie naweek vir Sentraal en Landboudal…
Jim Fouché het hul sterkste vertoning van die seisoen dusver gehou vir die Vrystaatse A-liga eindstryd. JF het vir die…