Wilgerivier nie sommer in vanjaar se Irawa-liga gestuit nie
Die Hoërskool Wilgerivier is vanjaar die gunsteling om sy titel as kampioen van die Kovsiestreekkompetisie se Irawa-liga te behou. Die…
Die Hoërskool Wilgerivier is vanjaar die gunsteling om sy titel as kampioen van die Kovsiestreekkompetisie se Irawa-liga te behou. Die…
Landbouskool Hendrik Potgieter en President Steyn het albei twee oorwinnings behaal oor die afgelope week. Die Steyners het altesaam 114…
Die manne van SPS Brandfort is Saterdag in Bloemfontein beloon vir hul harde werk met ‘n puik sege van 19-15…
Bloemfontein Hoërskool het vandeesweek geskiedenis gemaak deur vir die eerste keer ooit met Sand du Plessis af te reken. Brandan…
Greyven Dempsey en Xander van Heerden het gesamentlik 10 drieë vir SPS Brandfort ingeryg in dié span se wegholsege van…
Die Vrystaat B-liga het die afgelope naweek in Bloemfontein by Sand du Plessis afgeskop, met SPS Brandfort, Zastron en Reddersburg…
Die platteland word hierdie langnaweek weer bederf met topgehalte skolerugby by die Namgola Parys-rugbyweek. Volg die aksie regstreeks op SuperSport…
Die jaarlikse Pieter Swanepoel-sportdag by Hoërskool SPS Brandfort het die afgelope naweek oudergewoonte gesorg vir heerlike plattelandse rugby uit die…
Die plattelandse rugbyseisoen is lekker op dreef met ‘n hele aantal voorseisoense sportdae wat aangebied word, en hierdie naweek kry…
Die Hester van der Walt sportdag by President Steyn bied jaarliks vir die omliggende skole die geleentheid om hul eerstespan…