Nel verf Middelburg groen, Hartkopf neem Tzaneen op horings
Hoërskool Middelburg se Hendré Nel het behoorlik die langsteel ingelê om die Middies se buurskool, Hoër Tegniese Skool Middelburg, in…
Hoërskool Middelburg se Hendré Nel het behoorlik die langsteel ingelê om die Middies se buurskool, Hoër Tegniese Skool Middelburg, in…
Rinaldo Bornman was vir die tweede keer vanjaar Hoërskool Wesvalia se moses. Herleef al die aksie op SuperSport Schools –…
Midstream College het sy eerste sege in vanjaar se Finsbury-reeks behaal danksy ‘n uiters afgeronde spanpoging op tuisbodem. Herleef al…
Hanré van Deventer en Wian Pieters het elk ‘n honderdtal aangeteken in Hoërskool Kempton Park se sege met 70 lopies…
Potchefstroom Volkskool se Eduan van der Merwe en Louis van Wyk het Hoërskool Nelspruit se boulers gekasty met die wilgerlat….
Nadat die eerste naweek van aksie in die B-afdeling van die Finsbury-reeks basies in ‘n swemgala ontaard het, kan die…
Hoërskool Rustenburg en Potchefstroom Volkskool kan uiteindelik hierdie week ook hul onderskeie Finsbury-veldtogte van stapel stuur. Volg al die aksie…
Hoërskool Dr. Malan se boulers het skitterend saamgespan om die Hoër Tegniese Skool Middelburg stert tussen die bene huis toe te…
Hoërskool Zwartkop se kaptein, Zandre van Staden, het Hoërskool Lichtenburg se boulers gewys waar Dawid die wortels gegrawe het in…
Hoërskool Menlopark se boulers sal waarskynlik vir ’n geruime tyd nog slapelose nagte hê oor Benyael Morkel. Herleef al die…