Vyf spanne onoorwonne op eerste dag van Absa Wildeklawer
Vyf spanne was Vrydag op die eerste dag van die Absa Wildeklawer-netbalwedstryde onoorwonne. Die toernooi word vanjaar vir die 13de…
Vyf spanne was Vrydag op die eerste dag van die Absa Wildeklawer-netbalwedstryde onoorwonne. Die toernooi word vanjaar vir die 13de…
In net twee dae, 84 wedstryde tussen 23 skole sal daar bepaal word wie met die louere as netbalkampioen gaan…
Die Hoër Meisieskool Oranje was Donderdag op hul stukke. Oranje het vir die Hoërskool Fichardtpark ‘n loesing van 60-16 in…
Saterdag was ‘n suksesvolle dag van rugby vir die Upington inwoners met albei hul skole wat indrukwekkende tuisseges verwerf het….
Die Hoërskool Upington onthaal weereens hul ou vyande Diamantveld uit Kimberley. Die skole het tot en met 2015 jaarliks meegeding,…
Die Hoërskool Noord-Kaap het Saterdag met ‘n sege van 29-17 oor Diamantveld gesorg dat Kimberley vir die volgende jaar so…
Die tafel is gedek vir ‘n opwindende interskole tussen Noord-Kaap en Diamantveld in Kimberley. Die kragmeting is ‘n FNB Classic…
Die Hoërskool Waterkloof se eerste rugbyspan het sy litte Saterdag teen Montana in ‘n vriendskaplike wedstryd losgemaak. Klofies moes egter…
Die drie mees suksesvolste skole in die geskiedenis van die Wildeklawer Netbal-toernooi sal more sake om die titel as kampioen…
Indien Saterdag se wedstryd in Bloemfontein enige indikasie is, sal Grey-kollege se eerste rugbyspan nie maklik vanjaar geklop word nie….