De Villiers-dubbel dryf Wilgerivier tot oorwinning
Die Sandveldliga het die afgelope naweek weer ‘n rugby-skouspel opgedis, met Wilgerivier wat ‘n indrukwekkende tuisoorwinning van 26-12 oor Hoopstad…
Die Sandveldliga het die afgelope naweek weer ‘n rugby-skouspel opgedis, met Wilgerivier wat ‘n indrukwekkende tuisoorwinning van 26-12 oor Hoopstad…
Die plattelanders het Saterdag nogmaals spogrugby opgedis in die Sandveld, met ‘n paar kragmetings wat ‘n fees van drieë opgelewer…
Die Sandveld-liga het Saterdag afgeskop, met die eerste ronde bepalings wat reeds opwindende plattelandse rugby opgelewer het. Hoërskool Hoopstad se…
Hoërskool Hoopstad se veldtog om hul kampioenstatus in die Sandveld-liga te behou begin Saterdag wanneer hulle vir Wessel Maree Hoërskool…
In die langverwagte herontmoeting tussen Hoërskool Frikkie Meyer en Hoërskool Die Wilgers, was dit eersgenoemde wat met die louere weggestap…
Hoërskool Die Wilgers se netbalspan, beter bekend as die White Eagles, sê Saterdag vir Hoërskool Frikkie Meyer, van Thabazimbi, die…
Jim Fouché en Duineveld kan vandag vir een van die hoogtepunte met hul kragmeting tydens die Standard Bank Fichardtpark Sportdag…
Wilgerivier van Frankfort is hierdie jaar die Kovsiestreekkompetisie se Irawa-liga kampioene. Die span van Frankfort het vir St Andrews van…
PRETORIA. – Die Garsie Bere het Saterdag die kroon op waarskynlik sy beste seisoen nog op die rugbyveld gespan. Die…
Hoërskool Wilgerivier van Frankfort en St Andrews van Bloemfontein ontmoet Saterdag by Shimlapark in Bloemfontein om sake uit te spook…