Middelburg oorheers, maar Valia-eerstes seëvier
Hoërskool Middelburg se netbalspanne het Saterdag hul stempel afgedruk met oorweldigende vertonings teen Transvalia, maar Valia het koning gekraai in…
Hoërskool Middelburg se netbalspanne het Saterdag hul stempel afgedruk met oorweldigende vertonings teen Transvalia, maar Valia het koning gekraai in…
Saterdag kry Hoërskool Transvalia uiteindelik die kans om vir die eerste keer in 2025 sy staal ten toon te stel,…
Die rugbyseisoen het nog skaars afgeskop of Mbombela kan reeds regskuif vir ‘n liplekker-stryd Saterdag tussen Hoërskool Nelspruit en Hoërskool…
Vanjaar se Kovsie Smash-kampioen, die Hoërskool Wesvalia van Klerksdorp, spog met twee verteenwoordigers in SuperSport Schools Plus se Span van…
Daar is geen onoorwonne spanne oor na die halfeindronde van die tweede Kovsie Smash-toernooi in Bloemfontein nie. Herleef al die…
Dit was so hittete. Een paaltjie was egter ál wat Hoërskool Kalahari nodig gehad het om sy plek in die…
Dit het slegs twee dae se krieket geneem vir Kriegler Botha se uitstaande boulsyfers van 5/5 om geëwenaar te word….
Hoërskool Kalahari is veel meer as net ‘n buiteperd nadat hy op Dag 2 vir die Kovsie Smash se tweede…
Hoërskool Transvalia se Jeandre Barnard is na die eerste ronde op Dag 2 die voorste lopievraat by vanjaar se Kovsie…
Dit sal heelwat verg vir iemand om die heldedade van Hoërskool Duineveld se Joshua Visagie te herhaal oor die volgende…