Opwindende nuweling-aksie wag in NWU Prestige-reeks
Die twee nuwelinge in vanjaar se NWU Prestige-reeks skop hierdie naweek die langverwagte 2025-rugbyseisoen af. Volg al die aksie regstreeks…
Die twee nuwelinge in vanjaar se NWU Prestige-reeks skop hierdie naweek die langverwagte 2025-rugbyseisoen af. Volg al die aksie regstreeks…
Die NWU Sportreeks loods hierdie naweek en laat weer van Suid-Afrika se beste skolenetbal-talent kragte meet. Die Sportreeks, bekend vir…
Hoërskool Noordheuwel is vir die tweede agtereenvolgende jaar as die NWU Prestige-reeks se kampioen gekroon. Herleef al die aksie op…
JOHANNESBURG. – Die Doktor van Boksburg, EG Jansen, het Saterdag vir sy skoolhoof, Leon de Beer, vir ‘n spesiale afskeidsgeskenk…
Dit gaan ‘n Dawid-teen-Goliat-stryd afgee in die eindstryd van vanjaar se NWU Prestige-reeks, wanneer Hoërskool Noordheuwel Saterdag poog om hul titel…
Die NWU Prestige-reeks se finale, waar die top skole se netbalspanne meeding om die eerste plek in hul onderskeie…
Hoërskool Noordheuwel en Hoërskool Wesvalia sê mekaar vanjaar die stryd aan in die eindstryd van die NWU Prestige-reeks. Noordheuwel het…
PRETORIA. – Dit blyk of die stryd om vanjaar se voorste rugbyskool op eerstespanvlak eers in die pylvlak beslis sal…
Slegs Hoërskool Marais Viljoen staan in die pad van die Hoërskool Noordheuwel om vir ‘n tweede agtereenvolgende jaar die eindstryd…
In die NWU Prestige-reeks se kwarteindronde, het Hoërskool Montana ’n oortuigende oorwinning van 38-20 oor Hoërskool Zwartkop behaal. Montana het…