Rugby uit die boonste rakke op Riversdal
Die eerste dag by vanjaar se Klein Karoo Saadproduksie-rugbyweek het weereens alle verwagtings oortref. Vyftien kookwater-wedstryde het op die plaas…
Die eerste dag by vanjaar se Klein Karoo Saadproduksie-rugbyweek het weereens alle verwagtings oortref. Vyftien kookwater-wedstryde het op die plaas…
Die Hoër Landbouskool Oakdale se jaarlikse Klein Karoo Saadproduksie-rugbyweek trek hierdie naweek weer 30 skole van regoor Suid Afrika na Riversdal…
Dit het ‘n naelbytstryd in die NWU Prestige-reeks afgegee tussen Hoërskool Rustenburg en ‘n begeesterde Hoërskool Wesvalia, met albei spanne…
Hoërskool Wesvalia kom Saterdag voor hul grootste toets nóg te staan vanjaar, wanneer hulle met Hoërskool Rustenburg, in die NWU…
Hoërskool Pietersburg behoort op hul hoede wees wanneer hulle Hoërskool Die Anker Saterdag in Polokwane verwelkom. Al die aksie regstreeks op…
Midstream College het, teen alle verwagtinge in, daarin geslaag om Hoërskool Marais Viljoen se onoorwonne segetog te beëindig. Die Pretorianers se…
‘n Uitmuntende boulvertoning deur Lethabo Memani het aan Hoërskool Lichtenburg ‘n tweede sege in Afdeling C van die Finsbury-reeks besorg….
Die derde-ronde stryd tussen die twee Pretoriaanse skole, Midstream College en Hoërskool Zwartkop, behoort toeskouers Saterdag op die punte van…
Nicholas Conradie, Hoërskool Zwartkop se voorste lopiemaker, se tweede vyftigtal in vanjaar se Finsbury-reeks was deurslaggewend in die span van…
Hoërskool Pietersburg sal Saterdag met groot ywer en selfvertroue na Pretoria opruk vir hul kragmeting met Hoërskool Zwartkop. Die Pieties…