Jansies oorgehaal om onoorwonne status te behou
Dit behoort te gons in Middelburg Saterdag wanneer HTS Middelburg en Hoërskool Dr EG Jansen mekaar die stryd aansê. Die…
Dit behoort te gons in Middelburg Saterdag wanneer HTS Middelburg en Hoërskool Dr EG Jansen mekaar die stryd aansê. Die…
Oos-Moot se ommeswaai, na ‘n hewige nederlaag van 7-48 teen Menlopark vroeër die week, het gesorg vir een van die…
Dit beloof ‘n stryd soos min wanneer die tradisionele vyande, Hoërskool Transvalia en Hoërskool Kempton Park, mekaar Saterdag in Vanderbijlpark…
Die Jakarandastad is aan die gons oor die reuse stryd tussen die twee plaaslike skole, Hoërskool Eldoraigne en Hoërskool Menlopark….
Hoërskool Middelburg het hul status as “konings van die krieketveld”, in Middelburg, bevestig, met ‘n oortuigende oorwinning van 156 lopies…
Middelburg kan uitsien na ‘n liplekkerstryd wanneer die twee plaaslike skole, Hoërskool Middelburg en Hoër Tegniese Skool Middelburg, in die…
Shaun Taljaard se aanvallende beurt het vir Hoërskool Middelburg terug op die wenpad geplaas in hul kragmeting met Hoër Volkskool…
Hoër Volkskool Heidelberg sal mik om Hoërskool Middelburg se puik momentum te stuit wanneer die twee spanne mekaar in die…
Hoërskool Dinamika het Saterdag sy derde agtereenvolgende sege in Afdeling C van die Finsbury-reeks ingepalm. Die span van Alberton is…
Reuben Brandmuller (147, 122b) se uitmuntende honderdtal was een té veel vir ‘n begeesterde Uplands College-elftal. Die voorslagkolwer het sy…