Gimmies steeds Prinse van Potch
POTCHEFSTROOM – Potchefstroom Volkskool sal nóg ‘n jaar moet wag om hul tradisionele vyande, Potchefstroom Gimnasium, as die Prinse van…
POTCHEFSTROOM – Potchefstroom Volkskool sal nóg ‘n jaar moet wag om hul tradisionele vyande, Potchefstroom Gimnasium, as die Prinse van…
MIDDELBURG – Hoër Tegniese Skool Middelburg se Rooibulle is steeds onoorwonne in die Plaat-afdeling van die SDC Noordvaal Cup. Herleef…
PRETORIA- Klofies doen dit weer. Hoërskool Waterkloof het daarin geslaag om dit twee uit twee te maak teen Hoërskool Menlopark,…
Hoërskool Monument se Witbulle dra vir nóg ‘n jaar die kroon van Krugersdorp, nadat hulle tuis vir Hoërskool Noordheuwel se…
Dit is weer tyd vir die jaarlikse groot interskole in Potchefstroom. Geniet al die aksie regstreeks op SuperSport Schools –…
Kan die Norie Blues vanjaar koning kraai in Krugersdorp? Geniet al die aksie regstreeks op SuperSport Schools – (www.supersportschools.com). Dit…
Hoërskool Menlopark is oorgehaal om die bordjies te verhang, na hul nederlaag van 8-23 in die eindstryd van die NWU…
Onafgehandelde sake is hoog op Hoërskool Die Anker se agenda wanneer hulle Saterdag in Secunda teen die verdedigende kampioen in…
Dit sal die eerste keer in jare wees dat Hoër Tegniese Skool Middelburg se Rooibulle en Hoërskool Oos-Moot slaags raak…
Hoërskool Zwartkop het ‘n gulde geleentheid om vanjaar ‘n eerste sege in die jaarlikse FNB Classic Clashes-stryd teen Hoërskool Eldoraigne…