Geen maklike taak vir Hugenote in Heidelberg nie
Heidelberg word bederf met ‘n voorsmakie van wat voorlê in die opkomende SDC Noordvaal Cup wanneer twee spanne in vanjaar…
Heidelberg word bederf met ‘n voorsmakie van wat voorlê in die opkomende SDC Noordvaal Cup wanneer twee spanne in vanjaar…
Die energie was tasbaar toe die eerste dag van Waterkloof se Kloof-netbalfees met entoesiasme en mag afgeskop het. Die toernooi,…
Dit het ‘n naelbytstryd in die NWU Prestige-reeks afgegee tussen Hoërskool Rustenburg en ‘n begeesterde Hoërskool Wesvalia, met albei spanne…
Hoërskool Wesvalia kom Saterdag voor hul grootste toets nóg te staan vanjaar, wanneer hulle met Hoërskool Rustenburg, in die NWU…
Hoërskool Wesvalia, wat verlede naweek vir die eerste keer in drie jaar met Hoërskool Fichardtpark kon afreken, sal met hernude…
BLOEMFONTEIN. – Die derde keer was toe nie skeepsreg nie. Die Hoërskool Fichardtpark het sy rieme met 13-27 teen Wesvalia…
Fichardtpark se Leeus sal Saterdag tydens sy jaarlikse Standard Bank Fichardtpark Sportdag van die begin af op alle silinders moet…
Na afloop van die suksesvolle Kovsie Smash se eerste toernooi, is daar ‘n span van die week aangekondig. Hierdie span…
Die eerste Kovsie Smash sal beslis vir nog baie jare onthou word onder die spelers van die Hoërskool Wesvalia, nog…
Die Hoërskool Middelburg en Wesvalia van Klerksdorp sal sake teen mekaar in die eindstryd van die eerste Kovsie Smash in…