Die Anker wil NWU Prestige-reeks op hoë noot afsluit
Hoërskool Die Anker is oorgehaal om hul NWU Prestige-veldtog op ‘n hoë noot af te sluit, wanneer hulle Saterdag op…
Hoërskool Die Anker is oorgehaal om hul NWU Prestige-veldtog op ‘n hoë noot af te sluit, wanneer hulle Saterdag op…
In die NWU Prestige-reeks se kwarteindronde, het Hoërskool Montana ’n oortuigende oorwinning van 38-20 oor Hoërskool Zwartkop behaal. Montana het…
Die Hoërskool Rustenburg se eersterugbyspan sal na Saterdag ‘n beter idee hê oor wat op hom in vanjaar se SDC…
Die naweek is dit die NWU Prestige-reeks se kwarteindstronde by Hoërskool Montana, waar agt spanne ‘n kans staan om tot…
Daar is tot dusver vanjaar geen keer aan Hugenote in vanjaar se NWU Prestige-reeks nie. Herleef al die aksie op…
Dit het ‘n naelbytstryd in die NWU Prestige-reeks afgegee tussen Hoërskool Rustenburg en ‘n begeesterde Hoërskool Wesvalia, met albei spanne…
Hoërskool Wesvalia kom Saterdag voor hul grootste toets nóg te staan vanjaar, wanneer hulle met Hoërskool Rustenburg, in die NWU…
Potchefstroom Volkskool het die lewe vir die besoekende Hoërskool Marais Viljoen bitter moeilik gemaak. Die Potchefstromers het verbete baklei vir…
Hoërskool Pietersburg behoort op hul hoede wees wanneer hulle Hoërskool Die Anker Saterdag in Polokwane verwelkom. Al die aksie regstreeks op…
Hoërskool Waterkloof het sy eerste trofee van 2024 ingepalm, deur Hoër Volkskool Potchefstroom in die A-Afdeling van die Finsbury-reeks te…