Overkruin het een laaste berg om te klim in die SDC Noordvaal Cup
Die Hoërskool Overkruin het vanjaar reeds berge versit in Groep 2 van die SDC Noordvaal Cup. Die Ovies kom Saterdag…
Die Hoërskool Overkruin het vanjaar reeds berge versit in Groep 2 van die SDC Noordvaal Cup. Die Ovies kom Saterdag…
Die Hoërskool Ermelo is waarskynlik die enigste skolespan in die land wat daarmee kan spog dat hul deur ‘n Wêreldbeker-wenner…
Die Hoërskool Ermelo het sy plek in die kwarteindronde van die SDC Noordvaal Cup se Groep 2-uitspele danksy ‘n drie…
Die SDC Noordvaal Cup se Groep 2 is sonder twyfel een van die mees opwindendste ligas in dié reeks. Meeste…
‘n Rotsvaste vertoning op verdediging deur Hoërskool Hans Moore, tesame met ‘n driekuns deur linkervleuel, Warren Minnaar, bied vir die span…
Wie gaan sake om vanjaar se Valke-kroon uitspook? Dit is die vraag wat Saterdag beantwoord sal word in die Valke-halfeindronde…
Hoërskool Frikkie Meyer mik vir ‘n tweede agtereenvolgende oorwinning oor Hoërskool Ben Viljoen wanneer die twee spanne Saterdag in die…
Midstream College het Saterdag sy titel in Groep 2 van die SDC Noordvaal Cup suksesvol verdedig. Die span van Midrand…
PRETORIA. – Cilliers Vijoen, jou doring! Viljoen wat haker vir Boland Landbou speel het in die doodsnikke van sy span…
Midstream College het nog een groot hekkie om te oorkom in die vorm van Bergsig Akademie indien hy sy titel…