Derde keer skeepsreg vir Valia?
Saterdag se eindstryd in die SDC Noordvaal Cup se Plaat-afdeling bied vir Hoërskool Transvalia hul derde en ook belangrikste geleentheid…
Saterdag se eindstryd in die SDC Noordvaal Cup se Plaat-afdeling bied vir Hoërskool Transvalia hul derde en ook belangrikste geleentheid…
Potchefstroom Gimnasium is steeds die gunsteling om vanjaar as kampioen van die SDC Noordvaal Cup se Bowl-afdeling gekroon te word….
Om as ‘n nuweling in een van die Noordvaal-afdelings die eindstryd te haal sit nie in enige span se broek…
Die reaksie van Hoër Tegniese Skool Middelburg se kaptein, Toy Engelbrecht, het gewys presies hoeveel die Rooi Bulle se oorwinning…
Hoërskool Garsfontein het vir Hoërskool Dr. EG.Jansen vir die tweede keer in twee weke op Berepark getroef. Herleef al die…
Hoërskool Waterkloof se Blou Tornado het Saterdag sy oorheersing teen Hoërskool Monument voortgesit met ‘n tweede agtereenvolgende sege. Herleef al…
Al die uitslae van die reeks soos wat ons dit ontvang sal hier opgedateer word. Indien u uitslag of wedstryd…
Die Hoërskool Overkruin het vanjaar reeds berge versit in Groep 2 van die SDC Noordvaal Cup. Die Ovies kom Saterdag…
Die tafel is gedek in die SDC Noordvaal Cup se Groep 3 vir ‘n eindstryd wat beloof om kliphard te…
Die Garsie-Bere en verdedigende kampioen kan vir ‘n derde agtereenvolgende keer in die SDC Noordvaal Cup se Beker-eindstryd verskyn. Volg…