Witwarm Wilgies sal Prieska se Gadeija moet hokslaan
Die Kovsiestreekkompetisie se Irawa-liga is een van die opwindenste ligas in Suid-Afrikaanse skolerugby. Ja die liga is feitlik slegs twee…
Die Kovsiestreekkompetisie se Irawa-liga is een van die opwindenste ligas in Suid-Afrikaanse skolerugby. Ja die liga is feitlik slegs twee…
Die Hoërskool Bloemfontein se eersterugbyspan sal Saterdag sy eerste verskyning in ‘n eindstryd van die Vrystaatse B1-liga maak sedert 2003….
Kan die Hoërskool Fichardtpark se Leeus vir ‘n opskudding in die Vrystaatse A-liga eindstryd sorg en vir die eerste keer…
Die een span is een van die suksesvolste spanne in die Shimla-liga van die Kovsiestreekkompetisie, terwyl die ander Saterdag vir…
Die Hoërskool Wilgerivier van Frankfort sal nie sommer sommer as kampioen van die Kovsiestreekkompetisie se Irawa-liga onttroon word. Die Wilgies…
Die verdedigende kampioen van die Kovsiestreekkompetisie se Colt-liga, Hoërskool Hoopstad, sal moet waak teen oorgerustheid in vanjaar se eindstryd teen…
Die verdedigende kampioen van die Kovsiestreekkompetisie se Colt-liga, Hoërskool Hoopstad, sal sy aanslag op vanjaar se titel Saterdag teen die…
Die Hoërskool Wilgerivier is vanjaar die gunsteling om sy titel as kampioen van die Kovsiestreekkompetisie se Irawa-liga te behou. Die…
Hoopstad is vanjaar se Kovsiestreekkompetisie se Colts-liga kampioene na ‘n klinkende sege van 45-14 oor Postmasburg op Shimlapark in Bloemfontein….
PRETORIA. – Die Garsie Bere het Saterdag die kroon op waarskynlik sy beste seisoen nog op die rugbyveld gespan. Die…