Ferreira beklink Ermelo sege met drie in die doodsnikke
Die Hoërskool Ermelo het sy plek in die kwarteindronde van die SDC Noordvaal Cup se Groep 2-uitspele danksy ‘n drie…
Die Hoërskool Ermelo het sy plek in die kwarteindronde van die SDC Noordvaal Cup se Groep 2-uitspele danksy ‘n drie…
Die skote gaan klap in Fochville hierdie naweek. Die NWU 16 Sportreeks staan einde se kant toe met die spanne…
Dit was hardlooprugby uit die boonste rakke, ongeag die reën in Plasieland. Merensky Landbou Akademie het in nat weer op…
Twee tradisionele aartsvyande kruis hierdie naweek swaarde in Tzaneen. Volg al die aksie regstreeks op SuperSport Schools. Skakel na die…
Hoërskool Hugenote is as die nuwe Mauritz Hansen Rugbyweek-kampioen gekroon nadat hulle die gasheerskool, Hoërskool Hans Strijdom, met ‘n telling…
Hoërskool Hugenote (Springs) lek hul lippe af vir ‘n kans om as vanjaar se nuwe Mauritz Hansen Rugbyweek-kampioen gekroon te…
Nie eens ‘n rooikaart, kort voor rustyd, was genoeg om Hoërskool Hans Strijdom in die hoofwedstryd op die eerste dag…
Daar sal vanjaar ‘n nuwe kampioen by die 30ste Mauritz Hansen Rugbyweek gekroon word. Die toernooi, wat sedert 1993 in Naboomspruit,…
Mignon Stevens en Hoërskool Ben Viljoen was net-net goed genoeg om hul tradisionele vyande, Hoërskool Hans Strijdom, met ‘n telling…
Die plaaslike derby wat hierdie naweek tussen Hoërskool Ben Viljoen en Hoërskool Hans Strijdom plaasvind, behoort Groblersdal aan die gons…