Tralies troef Fichardtpark
Hoërskool Sentraal het Dinsdag hul buurskool in die Rosestad, Fichardtpark, met sewe paaltjies ore aangesit na ‘n venynige vertoning deur…
Hoërskool Sentraal het Dinsdag hul buurskool in die Rosestad, Fichardtpark, met sewe paaltjies ore aangesit na ‘n venynige vertoning deur…
Stian Kruger het Saterdag ‘n onvergeetlike wedstryd in die Rosestad beleef om vir Fichardtpark tot oorwinning teen Welkom Gimnasium te…
Meyer Pretorius het Saterdag 213 lopies van 98 balle gemoker vir Hoërskool Sasolburg teen Voortrekker in Bethlehem. Dit is Pretorius…
Na afloop van die suksesvolle Kovsie Smash se eerste toernooi, is daar ‘n span van die week aangekondig. Hierdie span…
Die Hoërskool Fichardtpark se Eben Botha se indrukwekkende hondertal van 138 van slegs 53 aflewerings het aan sy span ‘n…
Die Hoërskool Fichardtpark het sy tweede dag van die Kovsie Smash met ‘n oortuigende oorwining oor Goudveld-Hoërskool afgeskop. Volg al…
Die gasheer van die Kovsie Smash, die Hoërskool Fichardtpark, het sy aanslag op die titel met ‘n klinkende sege van…
Die Hoërskool Fichardtpark vier vanjaar sy 40ste bestaansjaar en dié feesvieringe skop volgende week in Bloemfontein af met die Kovsies…
Jim Fouché en Fichardtpark sal mekaar weer ontmoet in die Stadsbeker eindstryd nadat hule hierdie naweek vir Sentraal en Landboudal…
In a sensational display of batting prowess, Fichardtpark‘s first-team openers, Eben Botha and MJ Herbst, showed remarkable chemistry and skill,…