Jim Fouché bou momentum met sege oor Sasol
Arnaud Marais se 54 lopies was genoeg vir Hoërskool Jim Fouché om Saterdag hul stempel in Sasolburg af te druk. Beleef…
Arnaud Marais se 54 lopies was genoeg vir Hoërskool Jim Fouché om Saterdag hul stempel in Sasolburg af te druk. Beleef…
MJ Herbst se beurt van 95 lopies was Donderdag die bepalende faktor in Fichardtpark se sege oor Grey-kollege se o….
Hoërskool Fichardtpark het met trots hul eerste netbalspan vir die 2024-seisoen bekendgestel. Onder leiding van die bekwame Protea-netbalster, Karla Pretorius,…
Die Protea netbalster Karla Pretorius is onlangs as die nuwe hoof van netbal by Hoërskool Fichardtpark aangestel. Met ‘n roemryke…
Pieter van Biljon kon Saterdag vir Sentraal tot ‘n skitterende sege oor Hoërskool Sasolburg aanvoer in Bloemfontein. Beleef weer al…
Hoërskool Sentraal het Dinsdag hul buurskool in die Rosestad, Fichardtpark, met sewe paaltjies ore aangesit na ‘n venynige vertoning deur…
Stian Kruger het Saterdag ‘n onvergeetlike wedstryd in die Rosestad beleef om vir Fichardtpark tot oorwinning teen Welkom Gimnasium te…
Meyer Pretorius het Saterdag 213 lopies van 98 balle gemoker vir Hoërskool Sasolburg teen Voortrekker in Bethlehem. Dit is Pretorius…
Na afloop van die suksesvolle Kovsie Smash se eerste toernooi, is daar ‘n span van die week aangekondig. Hierdie span…
Die Hoërskool Fichardtpark se Eben Botha se indrukwekkende hondertal van 138 van slegs 53 aflewerings het aan sy span ‘n…