Trio en Tralies skop af in Wesgrow-reeks
Hierdie Saterdag is al die spanne in vanjaar se Wesgrow Sentrale Sportreeks in aksie, met Hoërskool Trio en Hoërskool Sentraal wat…
Hierdie Saterdag is al die spanne in vanjaar se Wesgrow Sentrale Sportreeks in aksie, met Hoërskool Trio en Hoërskool Sentraal wat…
Die Afrikaanse Hoër Meisieskool (Affies) het hul segetog voortgesit deur Hoërskool Diamantveld vir die tweede agtereenvolgende jaar op Diamonds se…
Die Afrikaanse Hoër Seunsskool van Pretoria het die afgelope naweek behoorlik hul spiere gebult in Kimberley, ter voorbereiding van die…
Die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria (Affies) en Hoërskool Diamantveld gaan hierdie naweek vir die eerste keer vanjaar kragte meet by…
Na ‘n indrukwekkende vertoning in hul eerste wedstryd van die seisoen, is Hoërskool Diamantveld oorgehaal vir hierdie naweek se reuse…
Na verlede jaar se triomf met twee doele, het Voortrekker Hoërskool vanjaar gemaklik met 46-33 as oorwinnaars uit die stryd…
Bethlehem Voortrekker kicked off their 2024 Wesgrow Series challenge with a hard-fought 2-0 win over Diamantveld in scorching conditions in…
Hoërskool Diamantveld het hul veldtog in vanjaar se Wesgrow-reeks op ‘n manjifieke wyse afgeskop deur Voortrekker van Bethlehem voor hul tuisskare…
Die gees gaan aansteeklik wees by hierdie naweek se groot Wesgrow-kragmeting wanneer Hoërskool Diamantveld (DHS) en Voortrekker Hoërskool mekaar die…
Die Wesgrow Sentrale Sportreeks skop hierdie Saterdag af waneer Voortrekker Hoërskool vir Hoërskool Diamantveld te Kimberley die stryd aansê in…