Valia oorgehaal om sy staal te wys, Buffels weet die Moot is ‘Groot’
Saterdag kry Hoërskool Transvalia uiteindelik die kans om vir die eerste keer in 2025 sy staal ten toon te stel,…
Saterdag kry Hoërskool Transvalia uiteindelik die kans om vir die eerste keer in 2025 sy staal ten toon te stel,…
Die NWU Sportreeks het die afgelope naweek opnuut bewys waarom dit een van die kompeterendste netbalkompetisies in die land is….
Ronan Bastiaanse het 2025 afgeskop waar hy 2024 afgesluit het. Herleef al die aksie op SuperSport Schools – (www.supersportschools.com) Die…
Die verdedigende kampioen van die NWU Sportreeks is hierdie naweek in Tzaneen vir die eerste vanjaar in aksie. Volg al…
Hoërskool Middelburg wag nou net om te sien wie van die C-afdeling in die Finsbury-reeks hy sal moet aandurf om…
Hoërskool Dr. Malan se Luca Pretorius en Heinrich Jansen van Rensburg het die span van Meyerton gehelp om vir Heidelberg…
Daar heers groot afwagting in Heidelberg en Meyerton op die vooraand van wat straks die wedstryd van die naweek in…
Hoërskool Middelburg se Hendré Nel het behoorlik die langsteel ingelê om die Middies se buurskool, Hoër Tegniese Skool Middelburg, in…
Middelburg is weer in groen en rooi getooi met ‘n liplekker-stryd wat voorlê tussen die twee naburige skole op die…
Hoërskool Dr. Malan se boulers het skitterend saamgespan om die Hoër Tegniese Skool Middelburg stert tussen die bene huis toe te…