SuperSport Schools Plus

SSS_logo_Netball_rev

La Rochelle enigste onoorwonne span oor by Klofie-netbalfees

By Charne van der Merwe , in Featured | Main Netball | News , at 2024-03-24 Tags: , ,

Die Hoër Meisiekool La Rochelle se 0.19A-netbalspan is op dag drie van die Klofie-Netbalfees steeds staande as die enigste onoorwonne span, nadat hulle ‘n oorwinning oor Die Brandwag van Uitenhage (25-12) behaal en met 18-elk gelykop gespeel het teen die gasheer, Waterkloof.

Rand Park het hul onoorwonne status verloor met ‘n nederlaag van 13-17 teen Oos-Moot, ondanks vroeëre oorwinnings teen Jeugland van Kepmton Park (28-8) en Parel Vallei (18-13).

Maandag is die laaste dag van die toernooi, met La Rochelle wat in ‘n deurslaggewende kragmeting met Windhoek Afrikaanse Privaatskool gewikkel sal wees om hul onoorwonne rekord te probeer verdedig.

Oos-Moot se o. 15 en Waterkloof se o. 19-spanne is na dag twee as die beste aanvallende spanne aangewys, terwyl Hoërskool Centurion se o. 16’s en Windhoek Pvt se o. 14’s met die louere as die beste verdedigende spanne weggestap het.

Die laaste dag van die toernooi skop Maandag om 07:00 af, met die o. 17-spanne wat sake uitspook.

Uitslae | Dag 3

nt_header_1nt_header_2nt_header_3nt_header_4
Oos-Moot22Eunice12
Bergsig19Gerrit Maritz6
Randpark28Jeugland8
Klerksdorp38Oosterland15
Parel Vallei33Hans Strijdom4
Transvalia16Sentraal14
Oos-Moot28Brandwag11
Windhoek Privaatskool17Ligbron16
Waterkloof15Randpark11
Framesby31Witteberg9
Waterkloof28Centurion10
Hoërskool Windhoek14Wesvalia13
Framesby26Hoërskool Windhoek9
Brandwag27Witteberg19
Waterkloof18La Rochelle18
Sentraal22Ligbron13
Oos-Moot26Centurion13
Jeugland18Overkruin8
Transvalia12Wesvalia9
Eunice14Windhoek Privaatskool6
Klerksdorp40Bergsig19
Oosterland24Gerrit Maritz8
Waterkloof19Hans Strijdom17
Wesvalia34Oosterland3
Klerksdorp29Waterkloof20
Transvalia25Overkruin7
Framesby24Eunice16
Hoërskool Windhoek15Parel Vallei10
Bergsig19Ligbron18
La Rochelle25Brandwag12
Windhoek Privaatskool26Hans Strijdom17
Oos-Moot17Randpark13
Jeugland16Centurion4
Witteberg23Gerrit Maritz4
Sentraal15Waterkloof6
Eunice24Overkruin9
Hoërskool Waterkloof o.19
Hoërskool Centurion o.16
Hoërskool Oos-Moot o.15
Windhoek Afrikaanse Privaatskool o.14

 

 

 

error: Sorry ol' chap, those shenanigans are not permissible.