Montana sit segetog voort, Gimmies laat Wessies sweet
Hoërskool Montana het Woensdagaand sy segetog op tuisbodem in Pretoria voortgesit. Herleef al die aksie op SuperSport Schools – (www.supersportschools.com)…
Hoërskool Montana het Woensdagaand sy segetog op tuisbodem in Pretoria voortgesit. Herleef al die aksie op SuperSport Schools – (www.supersportschools.com)…
Die afgelope naweek het skole van regoor die land mekaar die stryd aangesê in die NWU Prestige-reeks. Die naweek was…
Eduard Dreyer se stewel was Saterdag in Klerksdorp die beslissende faktor in Hoërskool Wesvalia se eerste sege van die jaar,…
Dit gee tradisioneel ‘n titaniese stryd af wanneer Hoërskool Wesvalia en Hoërskool Die Anker se paaie kruis, en hierdie naweek…
Hoërskool Nelspruit het, na ‘n effense somerslaap in die eerste helfte, as oorwinnaars uit die Mbombela-stryd getree om hul 2025-seisoen…
Die rugbyseisoen het nog skaars afgeskop of Mbombela kan reeds regskuif vir ‘n liplekker-stryd Saterdag tussen Hoërskool Nelspruit en Hoërskool…
Merensky Landbou Akademie het sy Finsbury-veldtog op ‘n hoë noot afgesluit met twee agtereenvolgende seges in twee dae om as…
Hoërskool Klerksdorp se twee aanvangskolwers het ‘n yslike vertoning opgedis vir hul span om Hoërskool Linden met nege paaltjies te…
Na twee uiters suksesvolle seisoene bevind Hoërskool Wesvalia homself vanjaar onder selfs groter honde wat die land se skolerugbykringe betref….
Daar is slegs een wedstryd om na uit te sien in die Finsbury-reeks se Afdeling E eerskomende Saterdag, met Hoërskool…