Piet Retief oorrompel Volkies in die Jack Botes-stadion, Lombaard tweekuns help Pieties tot sege oor Marais Viljoen
Die verrassing van die Skild-afdeling van die Virseker Noordvaal Beker het op die Jack Botes-stadion in Piet Retief gekom. Herleef…
Die verrassing van die Skild-afdeling van die Virseker Noordvaal Beker het op die Jack Botes-stadion in Piet Retief gekom. Herleef…
Hoërskool Marais Viljoen sal ná slegs ‘n week weer ‘n tweede hap van die kersiekoek kry wanneer hy sy Virseker…
In 2025 het die muntstuk aan die kant van die Dokter van Boksburg, Hoërskool Dr EG Jansen, geland. Saterdag, op…
Kan ‘n span van buite Pretoria vanjaar tot die eindstryd van die NWU Sportreeks deurdring? Na die eerste twee jaar…
Met Hoërskool Pietersburg en Heidelberg Volkskool se onderskeie seges in die tweede laaste ronde van die SDC Noordvaal Cup se…
Hoërskool Pietersburg het steeds ‘n goeie kans om sy weg oop te speel na die halfeindronde in die Skild-afdeling van…
Hoërskool Montana se Vorster-tweeling, Aiden en Ashton Vorster, het gesamentlik drie keer agter die doellyn in Tzaneen gaan draai in…
Hoërskool Ben Vorster veg Saterdagmiddag om oorlewing vir ‘n plek in die halfeindronde van die SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling,…
Die DStv Schools Netball Challenge se streeksuitdunronde in Mpumalanga vind hierdie naweek plaas, met 20 skole wat sake uitspook om…
Hoërskool Die Anker se reuse dieselenjin het Saterdagmiddag op sy tuisveld in Brakpan verwoed voortgestoom om ‘n belangrike sege van…