Parkies bevestig hulself as netbalkrag met Sportreeks-titel
Die laaste dag van die NWU Sportreeks het ‘n reeks spannende uitspeelwedstryde opgelewer tussen van die top netbalskole in die…
Die laaste dag van die NWU Sportreeks het ‘n reeks spannende uitspeelwedstryde opgelewer tussen van die top netbalskole in die…
Dit het soos verwag ’n titaniese stryd afgegee in die herontmoeting tussen Hoërskool Middelburg en Hoërskool Nelspruit. Herleef al die…
Ná 70 minute van klipharde rugby was daar steeds niks te kies tussen die twee Pretoriaanse spanne in vanjaar se…
Hoërskool Middelburg soek vroeg-vroeg ‘n tweede hap van die kersiekoek wanneer hy Saterdag in Boksburg vir die tweede keer in…
Dit sal soos déjà vu voel wanneer Die Hoërskool Menlopark en Hoërskool Waterkloof Saterdag in Boksburg weer in die eindstryd…
Die kwarteindronde van die NWU Sportreeks het nogmaals opwindende netbal opgelewer, met talle spanne wat hul staal getoon het op…
Klofies se kaptein, Ronan Bastiaanse, het die kastaiings uit die vuur gekrap om sy span se plek in die eindstryd…
Die Hoërskool Menlopark se haker, Declan Pelser, het twee keer oor die doellyn gebars om vir sy span ‘n tweede…
Die streeptruie van Die Hoërskool Menlopark se eerste span kan vanjaar weer prominent vertoon in die NWU Sportreeks se eindstryd….
Hoër Tegniese Skool Middelburg durf hierdie week die verdedigende kampioen van die NWU Sportreeks, Hoërskool Waterkloof, aan in een halfeindstryd….