Pelser, Parkies bespreek nóg ‘n eindstryd teen Klofies
Die Hoërskool Menlopark se haker, Declan Pelser, het twee keer oor die doellyn gebars om vir sy span ‘n tweede…
Die Hoërskool Menlopark se haker, Declan Pelser, het twee keer oor die doellyn gebars om vir sy span ‘n tweede…
Die streeptruie van Die Hoërskool Menlopark se eerste span kan vanjaar weer prominent vertoon in die NWU Sportreeks se eindstryd….
Hoër Tegniese Skool Middelburg durf hierdie week die verdedigende kampioen van die NWU Sportreeks, Hoërskool Waterkloof, aan in een halfeindstryd….
Vanderbijlpark is die afgelope naweek getrakteer op aanskoulike hardlooprugby in die NWU Sportreeks-kragmeting tussen Hoërskool Transvalia en Hoërskool Middelburg. Herleef…
Die afgelope naweek het vier top-netbalskole mekaar die stryd aangesê in die NWU Sportreeks, met Oos-Moot, Ben Vorster, Eldoraigne en…
Hoërskool Middelburg se netbalspanne het Saterdag hul stempel afgedruk met oorweldigende vertonings teen Transvalia, maar Valia het koning gekraai in…
Hoërskool Nelspruit se John Duncan was die hoofargitek van die Laevelders se suksesverhaal Saterdagmiddag in Boksburg. Herleef al die aksie…
Saterdag kry Hoërskool Transvalia uiteindelik die kans om vir die eerste keer in 2025 sy staal ten toon te stel,…
Eerskomende naweek se NWU Sportreeks-stryd in Boksburg tussen die gashere, Hoërskool Dr EG Jansen, en Hoërskool Nelspruit is vir albei…
Hoërskool Middelburg se eerste netbalspan het ‘n skitterende vertoning gelewer in hul kragmeting teen Kempton Park, met ‘n oorwinning van…