Secunda het vanjaar meer as genoeg vroompa vir SDC Noordvaal Cup
Die eersterugbyspan van die Hoërskool Secunda het vanjaar meer oemf as Sasol se Super 100-brandstof van destyds. Die span skop…
Die eersterugbyspan van die Hoërskool Secunda het vanjaar meer oemf as Sasol se Super 100-brandstof van destyds. Die span skop…
KRUGERSDORP. – Schampagne rugby! Dit is hoe die eindstryd van die Noordvaaltrofee se Beker-kompetisie in twee woorde beskryf kan word….
Daar sal vandag sonder twyfel niks teruggehou word in die eindstryd van die Noordvaaltrofee se Skild-kompetisie tussen die Hoërskool Klerksdorp…
Die Hoërskool Klerksdorp se puik losskakel, MJ Mostert, het sy span met ‘n persoonlike bydra van 20 punte tot in…
Oos-Moot is na sy sege van 24-17 oor Eldoraigne in die Skild-kompetisie van die Noordvaaltrofee die enigste onoorwonne span in…