Dis 18-elk in Rustenburg
Dit het ‘n naelbytstryd in die NWU Prestige-reeks afgegee tussen Hoërskool Rustenburg en ‘n begeesterde Hoërskool Wesvalia, met albei spanne…
Dit het ‘n naelbytstryd in die NWU Prestige-reeks afgegee tussen Hoërskool Rustenburg en ‘n begeesterde Hoërskool Wesvalia, met albei spanne…
Hoërskool Wesvalia kom Saterdag voor hul grootste toets nóg te staan vanjaar, wanneer hulle met Hoërskool Rustenburg, in die NWU…
Potchefstroom Volkskool het die lewe vir die besoekende Hoërskool Marais Viljoen bitter moeilik gemaak. Die Potchefstromers het verbete baklei vir…
Hoërskool Hugenote van Springs het die Noordvaal-rugbykringe aan die gons nadat hulle vir Hoërskool Noordheuwel met ‘n telling van van…
Hoërskool Pietersburg behoort op hul hoede wees wanneer hulle Hoërskool Die Anker Saterdag in Polokwane verwelkom. Al die aksie regstreeks op…
Hoërskool Nelspruit het vir Hoërskool Secunda ‘n behoorlike rugbyles in hul kragmeting in Nelspruit geleer. Die Nellies het oortuigend as…
Hoërskool Die Anker sal Saterdag behoorlik getoets word wanneer hulle teen ‘n sterk Hoërskool Marais Viljoen in die NWU Prestige-reeks…
Midstream College het, teen alle verwagtinge in, daarin geslaag om Hoërskool Marais Viljoen se onoorwonne segetog te beëindig. Die Pretorianers se…
Midstream College sien uit na die uitdaging daarvan om die nr. 1-span in Afdeling C van die Finsbury-reeks, Hoërskool Marais…
‘n Uitmuntende boulvertoning deur Lethabo Memani het aan Hoërskool Lichtenburg ‘n tweede sege in Afdeling C van die Finsbury-reeks besorg….