Bloem aan die gons met Sentraal Standard Bank-toernooi
Die Sentraal Standard Bank-toernooi skop Donderdag af en beloof om vir Bloemfontein te bederf met twee dae van opwindende…
Die Sentraal Standard Bank-toernooi skop Donderdag af en beloof om vir Bloemfontein te bederf met twee dae van opwindende…
Welkom Gimnasium en Voortrekker was in ‘n verbete wipplankstryd gewikkel verlede Saterdag in Bethlehem, met die besoekers wat uiteindelik die…
Verlede week was gevul met opwindende netbalaksie, met spanne van die Noord-Kaap en Vrystaat-streke wat mekaar die stryd aangesê het….
Hoërskool Trio het Saterdag in Bethlehem hul eerste sege in vanjaar se Wesgrow-reeks behaal, deur vas te byt vir ‘n…
Die Griffons-liga en Wesgrow-reeks hervat hierdie naweek, nadat die spelers verlede week aan die eerste ronde streeksproewe deelgeneem het. Voortrekker…
Welkom Gimnasium het Saterdag in Bethlehem vir Hoërskool Witteberg met 34-3 gelooi. Die Gimmies het verlede jaar in Welkom met…
Die onderskeie rugbyligas in die sentrale streke begin amptelik hierdie naweek na die vakansie. Welkom Gimnasium verwelkom vir Hoërskool Witteberg…
Voortrekker Hoërskool se eerstespan het Saterdag die bordjies verhang teen Hoërskool Fichardtpark met ‘n oortuigende sege van 33-5, tuis in…
Hierdie Saterdag is al die spanne in vanjaar se Wesgrow Sentrale Sportreeks in aksie, met Hoërskool Trio en Hoërskool Sentraal wat…
Goudveld-Hoërskool het Dinsdag hul Wesgrow Sentrale Sportreeks-veldtog met ‘n indrukwekkende sege van 22-19 oor verlede jaar se kampioenspan, Hoërskool Fichardtpark,…