Pieters-pragbeurt handhaaf Kempies se onoorwonne status
Wian Pieters se uitmuntende beurt van 124 lopies teen Hoërskool Montana, het Hoërskool Kemptonpark se onoorwonne status in Afdeling B…
Wian Pieters se uitmuntende beurt van 124 lopies teen Hoërskool Montana, het Hoërskool Kemptonpark se onoorwonne status in Afdeling B…
Xavier Coetzee se kliniese beurt van 84 lopies het verseker dat Hoërskool Hans Moore met ‘n oorwinning van 13 lopies…
Hoërskool Eldoraigne het ‘n groot taak op hande wanneer hulle Saterdag teen ‘n kookwater Hans Moore-span in Benoni te staan…
Hoërskool Hans Moore se kaptein, Warren Minnaar, en voorslagkolwer, Xavier Coetzee, se gesamentlike aanslag met die kolf het hul span…
Potchefstroom Gimnasium sal sy onoorwonne status in Afdeling-B van die Finsbury-reeks wil behou, wanneer die span van Noordwes Saterdag teen…
Hoërskool Kemptonpark het Saterdag, te danke aan ‘n merkwaardige boulskof deur Martin Williams, sy tweede gemaklike sege in afdeling-B van…
Hoërskool Kemptonpark sal uitsien na die uitdaging wat voorlê wanneer hulle Saterdag na die Jakarandastad reis om met Hoërskool Eldoraigne…
Cameron Welsh se vertoning met die kolf en die bal het Hoërskool Eldoraigne se eerste sege van hierdie jaar se…
“Vir my tel een ding, watter bydrae kan ons lewer, op watter vlak ook al, tot Suid-Afrikaanse rugby.” Dit is…
Daar is hierdie naweek nog sewesaksie in Centurion by die Eldoraigne-sewestoernooi waar 33 o.15- en o17-spanne bymekaarkom om sake uit…