Uppies bo-baas teen Diamantveld, Velties te sterk vir die Kalahari Leeus
Saterdag was ‘n suksesvolle dag van rugby vir die Upington inwoners met albei hul skole wat indrukwekkende tuisseges verwerf het….
Saterdag was ‘n suksesvolle dag van rugby vir die Upington inwoners met albei hul skole wat indrukwekkende tuisseges verwerf het….
Die Hoërskool Upington onthaal weereens hul ou vyande Diamantveld uit Kimberley. Die skole het tot en met 2015 jaarliks meegeding,…
Die Hoërskool Noord-Kaap het Saterdag met ‘n sege van 29-17 oor Diamantveld gesorg dat Kimberley vir die volgende jaar so…
Die tafel is gedek vir ‘n opwindende interskole tussen Noord-Kaap en Diamantveld in Kimberley. Die kragmeting is ‘n FNB Classic…
Die Hoërskool Waterkloof se eerste rugbyspan het sy litte Saterdag teen Montana in ‘n vriendskaplike wedstryd losgemaak. Klofies moes egter…
Die drie mees suksesvolste skole in die geskiedenis van die Wildeklawer Netbal-toernooi sal more sake om die titel as kampioen…
Indien Saterdag se wedstryd in Bloemfontein enige indikasie is, sal Grey-kollege se eerste rugbyspan nie maklik vanjaar geklop word nie….
Helpmekaar-kollege van Johannesburg is die enigste nuweling vir Wildeklawer se toernooi van 2017, maar die span behoort nie veel probleme…
Die span wat vanjaar as kampioen van die Tuks-reeks gekroon wil word, moet die trofee in Boksburg kom haal. Dit…
TWEE seuns van voormalige rugbyspelers van Griekwaland-Wes is in die binnebaan om die unie later vanjaar in Middelburg op…