Kaapse spanne, Parkie-eerstes beïndruk op Dag 2 van Menlo-toernooi
Die tweede dag van die Menlo-Netbaltoernooi 2025 het nogmaals spel van hoogstaande gehalte opgelewer, met ‘n aantal spanne wat bo…
Die tweede dag van die Menlo-Netbaltoernooi 2025 het nogmaals spel van hoogstaande gehalte opgelewer, met ‘n aantal spanne wat bo…
Vanjaar se Menlo-Netbaltoernooi was oudergewoonte ’n viering van spanwerk, uithouvermoë en ‘n passie vir die spel. Met spanne van regoor…
Die laaste dag van die gewilde Kloof-Netbalfees het vanjaar in egte kampioenskapsgees afgesluit met die spanne wat vir oulaas alles…
Die derde dag van Kloof-Netbalfees 2025 het verskeie verrassings opgelewer, sowel as spelers wat hulself as ware kampioene onderskei het….
Die tweede dag van vanjaar se opwindende Kloof-Netbalfees het nogmaals nie teleurgestel nie. Spanne het alles in die stryd gewerp…
Die eerste dag van Kloof-Netbalfees 2025 het afgeskop met kragmetings tussen van die land se voorste skole, en die aksie…
Die jaarlikse Menlo-Netbaltoernooi skop Saterdag af en beloof om vanjaar groter en meer opwindend as ooit tevore te wees. Hierdie…
Die Kloof-Netbalfees 2025 vind van Vrydag af plaas by Hoërskool Waterkloof en die opwinding is tasbaar. Vanjaar se fees bring ’n…
Die kwarteindronde van die NWU Prestige-reeks het ‘n indrukwekkende skouspel van skolenetbal opgelewer, met die beste spanne van die streek…
Die kwarteindronde van die NWU Sportreeks het nogmaals opwindende netbal opgelewer, met talle spanne wat hul staal getoon het op…