Parkies, Helpies, Paarlse meisies maak stem dik by Absa Wildeklawer
Vanjaar se Absa Wildeklawer-netbaltoernooi het op 1 Mei afgeskop met kragmetings van die hoogste gehalte waarin die land se top…
Vanjaar se Absa Wildeklawer-netbaltoernooi het op 1 Mei afgeskop met kragmetings van die hoogste gehalte waarin die land se top…
Heidelberg Volkskool het hul uitstekende NWU Prestige-veldtog stylvol afgesluit deur vir Montana met 30–23 te troef in die finaal van…
Vrydag se netbalkragmetings tussen Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria en Hoërskool Garsfontein het ‘n kragtige aanduiding gegee van wie tans die botoon…
Die netbalbane van Hoërskool Garsfontein gaan aan die brand gespeel word op 25 April wanneer Garsies en Afrikaanse Hoër Meisieskool…
Montana en Heidelberg Volkskool se netbalspanne het hul plekke bespreek in die eindstryd van die NWU Prestige-reeks met oortuigende seges…
Die onlangse NWU Super 16-reeks was weer ‘n uitstalvenster vir netbalspanne van regoor die land om hul vaardighede, spanwerk en…
Die laaste dag van die NWU Sportreeks het ‘n reeks spannende uitspeelwedstryde opgelewer tussen van die top netbalskole in die…
Die finale kragmetings van die Menlopark-Netbaltoernooi het soos verwag aksie van hoogstaande gehalte gelewer, met spanne wat enduit alles in…
Dag 3 van die Menlo-Netbaltoernooi het nogmaals gesorg vir sprankelende aksie wat die bruisende jong netbaltalent van Suid-Afrika uitstal. Verskeie…
’n Dramatiese eindstryd tussen Paarl Gimnasium en Menlopark, met Gimmies wat uiteindelik, na ekstra tyd, naelskraaps met 34-33 kon koning…