Alles op die spel vir onoorwonne Zwarries teen Pieties
Hoërskool Zwartkop se resultate hierdie naweek, op sowel eerstespan- as o. 15-vlak, is van uiterste belang met die oog daarop…
Hoërskool Zwartkop se resultate hierdie naweek, op sowel eerstespan- as o. 15-vlak, is van uiterste belang met die oog daarop…
Hoërskool Middelburg wag nou net om te sien wie van die C-afdeling in die Finsbury-reeks hy sal moet aandurf om…
Die onlangse gewoeker en nuwe aanstellings om Hoërskool Marais Viljoen se rugby na nuwe hoogtes te neem het heelwat opgewondendheid…
Hoërskool Garsfontein, wat die huidige seisoen met ‘n stormloop van seges afgeskop het, het uiteindelik sy rieme styfgeloop teen sy…
Dit beloof om ’n woeste geveg af te gee wanneer die twee groot honde in die B-afdeling van die Finsbury-reeks…
Monnas sien vanjaar uit na ‘n splinternuwe hoofstuk in dié rugbyskool se trotse geskiedenis. ‘n Leë doek en nuwe bestuurspan…
Die verdedigende kampioen in die A-afdeling van die Finsbury-reeks, Hoërskool Waterkloof, kom hierdie week voor ‘n taamlike toets te staan…
Hoërskool Klerksdorp se twee aanvangskolwers het ‘n yslike vertoning opgedis vir hul span om Hoërskool Linden met nege paaltjies te…
Hoërskool Kempton Park se Sheldon Kruger het Hoërskool Marais Viljoen gelooi met die wilgerlat om sy span tot ‘n reuse…
Die kragmeting tussen die enigste twee onoorwonne spanne in die C-afdeling van die Finsbury-reeks het nie teleurgestel nie. Herleef al…