Virsekerbeker Uitslae – 15 Mei 2021
Die Virsekerbeker is hierdie week heelwat ontwrig deur die Coronavirus pandemie wat vinig besig is om in die derde vlaag in Suid-Afrika in te beweeg.
Heelwat skole moes onttrek weens positiewe gevalle, terwyl die drie groot honde van die ooste van Pretoria in die Beker-kompetisie van Afdeling 1 almal voorkomend besluit het om vir die volgende twee weke alle kontaksport te staak.
EG Jansen het egter gewys met ‘n sege van 47-24 teen Helpmekaar-kollege dat hy vanjaar ‘n sterk aanspraakmaker op die titel sal wees. Noordheuwel het sy eerste sege van die reeks behaal deur Marais Viljoen met 20-10 te troef.
Al die uitslae:
AFDELING 1
| BEKER-KOMPETISIE | |||
| Noordheuwel | 20 | Marais Viljoen | 10 |
| EG Jansen | 47 | Helpmekaar | 24 |
| Ander spanne – o.16: Helpmekaar 35, EG Jansen 19. o.15: EG Jansen 41, Helpmekaar 5. o.14: Helpmekaar 36, EG Jansen 0. | |||
| PLAAT-KOMPETISIE | |||
| Zwartkop | 14 | Middelburg | 7 |
| Ben Vorster | 33 | Montana | 26 |
| Nelspruit | 42 | Transvalia | 3 |
| Ander spanne – o.16: Nelspruit 21, Transvalia 7; Montaan 37, Ben Vorster 7; Middelburg 17, Zwartkop 13. o.15: Transvalia 14, Nelspruit 14; Montana 27, Ben Vorster 20; Zwartkop 18, Middelburg 0. o.14: Nelspruit 40, Transvalia 10; Montana 12, Ben Vorster 8; Middelburg 66, Zwartkop 0. | |||
| SKILD-KOMPETISIE | |||
| Hugenote (Springs) | 24 | Oos-Moot | 7 |
| Eldoraigne | 36 | Florida | 17 |
| Heidelberg Volkskool | 19 | Ligbron Akademie | 12 |
| Ander spanne – o.16: Oos-Moot 27, Hugenote 0; Eldoraigne 33, Florida 3; Ligbron 14, Heidelberg Volkies 12. o.15: Hugenote 27, Oos-Moot 17; Eldoraigne 36, Florida 0; Ligbron 47, Heidelberg Volkies 9. o.14: Hugenote 31, Oos-Moot 7; Eldoraigne 49, Florida 0; Ligbron 12, Heidelberg Volkies 10. | |||
AFDELING 2
| Midstream College | 22 | HTS John Vorster | 14 |
| Ander spanne – o.16: Midstream College 71, HTS John Vorster 0. o.15: HTS John Vorster 46, Midstream College 8. o.14: HTS John Vorster 43, Midstream College 3. | |||
| Dinamika | 27 | Riebeeckrand | 14 |
| Rob Ferreira | 65 | Lydenburg | 12 |
| Ander spanne – o.16: Rob Ferreira 12, Lydenburg 3. o.15: Rob Ferreira 34, Lydenburg 7. o.14: Rob Ferreira 26, Lydenburg 19. | |||
AFDELING 3
| Frans du Toit | 44 | Nylstroom | 7 |
| Ander spanne: o.16: Frans du Toit 36, Nylstroom 0. o.15: Nylstroom 19, Frans du Toit 7. o.14: Frans du Toit 27, Nylstroom 7. | |||
| Volksrust | 24 | Standerton | 3 |
| Lowveld High | 26 | Curro Nelspruit | 24 |
| Ander spanne – o.16: Volksrust 26, Standerton 17; Curro Nelspruit 43, Lowveld High 0. o.15: Standerton 24, Volksrust 17; Curro Nelspruit 38, Lowveld High 15. o.14: Standerton 63, Volksrust 11; Curro Nelspruit 36, Lowveld High 0. | |||
AFDELING 4
| Northern Academy | 23 | Warmbad | 21 |
| Ander spanne – o.16: Warmbad 38, Northern Academy 5. o.15: Northern Academy 27, WArmbad 0. o.14: Warmbad 15, Northern Academy 12. | |||
AFDELING 5
| Curro Roodeplaat | 80 | Tygervalley | 0 |
| Ander spanne – o.15: Curro Roodeplaat 58, Tygervalley 0. | |||
| Suiderlig | 21 | Vaalpark Articon | 12 |
[powr-comments id=”4f071b2e_1621088581702″]




