SuperSport Schools Plus

Uitslae – Paarl Gimnasium o.16-toernooi – Eerste Dag

By Hannes Nienaber , in Rugby | News , at 2016-03-21

NewsG Menlopark16Menlopark se o.16-rugbyspan het op die eerste dag van Paarl Gimnasium se jaarlikse o.16-toernooi sy spiere behoorlik gebult. Die span van die Jakarandastad het die gasheer oortuigende met 33-3 geklop. Die span kom in sy volgende twee wedstryde teen Framesby van Port Elizabeth en die Hoer Jongenskool Paarl te staan.

Boishaai het ook sy toernooi met ‘n oortuigende sege van 31-0 teen Waterkloof afgeskop. Die wedstryd tussen Menlopark en Boishaai beloof dus om een van die wedstryde van die toernooi te wees.

Grey-kollege van Bloemfontein was met 24-12 in sy eerste wedstryd teen Stellenberg baas. Paul Roos Gimnasium en die Afrikaanse Hoer Seunskool van Pretoria was in ‘n hewige tweestryd gewikkel. Die span van die Eikestad het met 27-20 as oorwinnaars van die veld gestap.

In die o.14-afdeling het Grey-kollege nie veel probleme ondervind om vir Eldoraigne met 58-0 kaf te draf nie. Die gasheer, Paarl Gimnasium, het vir Framesby met 19-10 geklop, terwyl Nelspruit ‘n goeie sege van 33-10 oor Brackenfell behaal het.

Al die uitslae van die eerste dag: 

o.16: Menlopark 33, Paarl Gimnasium 3; HJS Paarl 31, Waterkloof 0; Paul Roos Gimnasium 27, Affies 20; Grey-kollege 24, Stellenberg 12; Boland Landbou 66, Eldoraigne 10; Oakdale Landbou 48, EG Jansen 10; Monument 53, Potchefstroom Gimnasium 0; Garsfontein 35, Outeniqua 10; Kemptonpark 19, Marlow Landbou 11; Nelspruit 41, Diamantveld 15; Framesby 14, Michaelhouse 14; Bellville 34, Centurion 12; Brackenfell 22, Hoerskool Rustenburg 14. 

o.14: Hoerskool Rustenburg 31, Hoerskool Bellville 0; Oakdale Landbou 26, Stellenberg XV 0; Nelspruit 33, Brackenfell 10; Grey-kollege 58, Eldoraigne 0; Paarl Gimnasium 19, Framesby 10. 

o.16 UITSLAE

SATERDAG 19 MAART

VELD

SPANNE

TYD

A

PAARL GIMNASIUM 3 vs MENLOPARK 33

19:00

A

HOËR JONGENSKOOL PAARL 31 vs WATERKLOOF 0

17:50

A

PAUL ROOS GIMNASIUM 27 vs AFFIES 20

16:40

A

STELLENBERG 12 vs GREY KOLLEGE 24

15:30

A

BOLAND LANDBOU 66 vs ELDORAIGNE 10

14:20

A

OAKDALE 48 vs EG JANSEN 10

13:10

A

MONUMENT 53 vs POTCH GIMNASIUM 0

12:00

A

OUTENIQUA 10 vs GARSFONTEIN 35

10:50

A

KEMPTON PARK 19 vs MARLOW 11

09:40

A

NELSPRUIT 41 vs DIAMANTVELD 15

08:30

B

FRAMESBY 14 vs MICHAELHOUSE 14

10:50

B

BELLVILLE 34 vs CENTURION 12

09:40

B

RUSTENBURG 14 vs BRACKENFELL 22

08:30

 

O.14 UITSLAE

SATERDAG 19 MAART

VELD

SPANNE

TYD

C

BELLVILLE 0 vs RUSTENBURG 31

08:30

C

OAKDALE 26  vs STELLENBERG XV 0

09:30

C

BRACKENFELL 10 vs NELSPRUIT 33

10:30

B

GREY KOLLEGE 58 vs ELDORAIGNE 0

12:00

B

PAARL GIMNASIUM 19 vs FRAMESBY 10

13:00

 

Hannes Nienaber
Latest posts by Hannes Nienaber (see all)
error: Sorry ol' chap, those shenanigans are not permissible.